2.3K
Downloads
32
Episodes
Iets tussen Windgat en Pateties
Episodes

Aug 19, 2024
Aug 19, 2024
26 min
'Doen dit vir jou kinders', 'dit is veiliger', 'daar is meer geleenthede', 'die leefstyl daar is soveel beter' - is alles goed wat Antionette herhaaldelik gehoor het. Tog het sy en haar man besluit om hul goeie werke by Europa se top universiteit te los en hul kinders te kom groot maak in Suid Afrika. Betereinders wil weet hoekom?
Vir meer oor Antionette se storie, luisterhttps://rss.com/podcasts/omyvolk/

Aug 19, 2024
Aug 19, 2024
30 min

Jul 19, 2022
Jul 19, 2022
46 min
Hy verf dorpe oor.
Hy verf oor Zuma se penis.
Barend is n kunstenaar van soorte en Suid Afrika is sy skilder-doek.

May 23, 2022

Nov 12, 2021
Nov 12, 2021
5 min
Social justice activist, Instagram-influencer and friend of Betereinders, Philip Calcott, provides this prophetic message. #Stunning&Brave

Oct 28, 2021

Nov 20, 2020
Nov 20, 2020
26 min
Betereinders redefine 'newsworthy'... luister saam... staan saam... al verskil jy

Oct 15, 2020
Oct 15, 2020
34 min
We chat to Petrus Grove, a Free State farmer and Reformed pastor about farm murders and what an appropriate response would look like. Learn more about the farming initiative Petrus is involved with at www.mdfoundation.co.za or https://www.youtube.com/watch?v=UqAwG9jg398&t=1s

Oct 13, 2020
Oct 13, 2020
17 min
Schalk en Johan deel ongenuanseerde gedagtes op n baie emosionele onderwerp

Aug 27, 2020