Episodes
Monday Aug 19, 2024
Hoekom emigrasie nie noodwendig goed is vir jou of jou kinders nie Deel 2
Monday Aug 19, 2024
Monday Aug 19, 2024
'Doen dit vir jou kinders', 'dit is veiliger', 'daar is meer geleenthede', 'die leefstyl daar is soveel beter' - is alles goed wat Antionette herhaaldelik gehoor het. Tog het sy en haar man besluit om hul goeie werke by Europa se top universiteit te los en hul kinders te kom groot maak in Suid Afrika. Betereinders wil weet hoekom?
Vir meer oor Antionette se storie, luisterhttps://rss.com/podcasts/omyvolk/
Monday Aug 19, 2024
Hoekom emigrasie nie noodwendig goed is vir jou of jou kinders nie
Monday Aug 19, 2024
Monday Aug 19, 2024
'Doen dit vir jou kinders', 'dit is veiliger', 'daar is meer geleenthede', 'die leefstyl daar is soveel beter' - is alles goed wat Antionette herhaaldelik gehoor het. Tog het sy en haar man besluit om hul goeie werke by Europa se top universiteit te los en hul kinders te kom groot maak in Suid Afrika. Betereinders wil weet hoekom?
Vir meer oor Antionette se storie, luisterhttps://rss.com/podcasts/omyvolk/
Tuesday Jul 19, 2022
Die Beste Suid Afrikaner van wie jy nog nooit gehoor het nie - Barend la Grange
Tuesday Jul 19, 2022
Tuesday Jul 19, 2022
Hy verf dorpe oor.
Hy verf oor Zuma se penis.
Barend is n kunstenaar van soorte en Suid Afrika is sy skilder-doek.
Monday May 23, 2022
Pissed Off at Stellies
Monday May 23, 2022
Monday May 23, 2022
Some perspectives on the Stellenbosch-urine-racist-scandal
Friday Nov 12, 2021
The Right to Choose!
Friday Nov 12, 2021
Friday Nov 12, 2021
Social justice activist, Instagram-influencer and friend of Betereinders, Philip Calcott, provides this prophetic message. #Stunning&Brave
Thursday Oct 28, 2021
Het de Kock Homself Uitgehardloop?
Thursday Oct 28, 2021
Thursday Oct 28, 2021
Swart Sakkie gesels met Schalk en Johan van Betereinders
Friday Nov 20, 2020
Brackenfell to Brandvlei
Friday Nov 20, 2020
Friday Nov 20, 2020
Betereinders redefine 'newsworthy'... luister saam... staan saam... al verskil jy
Thursday Oct 15, 2020
Talking Farm Murders with a Farmer
Thursday Oct 15, 2020
Thursday Oct 15, 2020
We chat to Petrus Grove, a Free State farmer and Reformed pastor about farm murders and what an appropriate response would look like. Learn more about the farming initiative Petrus is involved with at www.mdfoundation.co.za or https://www.youtube.com/watch?v=UqAwG9jg398&t=1s
Tuesday Oct 13, 2020
#SufferSaam Refleksies op die Slag van Senekal
Tuesday Oct 13, 2020
Tuesday Oct 13, 2020
Schalk en Johan deel ongenuanseerde gedagtes op n baie emosionele onderwerp
Thursday Aug 27, 2020
Miroslav Volf Book Club 'Exclusion' Summary
Thursday Aug 27, 2020
Thursday Aug 27, 2020
A great summary of the 'Exclusion' chapter by Thorsten Marbach.