Episodes

Friday Jan 24, 2020
Emigrasie: Bly jy of gly jy?
Friday Jan 24, 2020
Friday Jan 24, 2020
In die episode gesels Betereinders met Dries Diamond. Dries is 'n advokaat en vir alle praktiese doeleindes n relatief konservatiewe Afrikaner - tog koop hy glad nie in die wit-slagoffer mentaliteit in nie en gee 'n klomp redes hoekom hy dink emigrasie 'n slegte idee is.
Version: 20241125
No comments yet. Be the first to say something!